Maritza Botha

Ons seuntjie was vir 2 jaar deel van Jungle Tots/Ruby Rabbits in die 2-3 jaar en 3-4 jaar klassies.

Uit ‘n mamma se oogpunt wat self n onderwyseres is en die belangrikheid van Vroee Kinderontwikkeling verstaan was my hart so gerus en gelukkig.

Speel, speel en nogmaals speel is die kern van hulle skool.

Wat meer het ‘n peuter/Kleuter nodig as ‘n liefdevolle juffrou, met ‘n informele speeldag waar hulle leer terwyl hulle speel.

Ruby Rabbits is tops en ons ander kinders sal verseker ook hulle skoolloopbane daar begin.

Nie een dag spyt aan die blootstelling wat my kind daar gekry het nie.

Dit is van TOPGEHALTE!!!!

/ Testimonials

Share the Post

Comments

No comment yet.